
Theuns jordaan – Deur Die Winters Lyrics
Artist: Theuns jordaan
Song: Deur Die Winters
Winde waai my na ‘n weer onthou
Winter nagte tussen my en jou
Daars soveel somers wat verby ons is
Hoe maak ons om tyd weer terug te kry
Deur die winters van die lewe loop ek
Deur die koue en die reën
Na al die winde wat om ons gedraai het
Weet ek jy staan nog by my agter deur
Deur die winters van die lewe loop ek
Deur die koue en die rеën
Verby die draaie van ons kronkеl paaie goeie tye is wat ek onthou
Hier staan ek nou en wag alweer vir jou
Op hierdie eindelose reis alleen
Deur die stad en oor die platteland, weet ek waardeer
Verby die gange van herinnering
Ek sien al die lyne van my kompas wys na jou
Deur die winters van die lewe loop ek
Deur die koue en die reën
Na al die winde wat om ons gedraai het
Weet ek jy staan nog by my agter deur
Deur die winters van die lewe loop ek
Deur die koue en die reën
Verby die draaie van ons kronkel paaie goeie tye is wat ek onthou
Hier staan ek nou en wag alweer vir jou
Jy’s die engel wat voor my verskyn
My brood en wyn
Jy’s die waterval in my woestyn
Deur die winters van die lewe loop ek
Deur die koue en die reën
Na al die winde wat om ons gedraai het
Ek weet jy staan nog by my agter deur
Deur die winters van die lewe loop ek
Deur die koue en die reën
Verby die draaie van ons kronkel paaie goeie tye is wat ek onthou
Hier staan ek nou en wag alweer vir jou
Find more lyrics at https://dcslyrics.com


Disclosure: As an Amazon Associate and an Apple Partner, we earn from qualifying purchases
The great Luke Ski – Mystery Science Theatre Picture Show
UPSAHL – Ghost in My Head
Deur Die Winters Lyrics – English Translation
Winds blow me to a weather remember
Winter nights between me and you
There so many summers past us
How do we make time back
By the winters of life I walk
Through the cold and the rain
After all the winds that turned around us
Do I know you’re still at me behind
By the winters of life I walk
Through the cold and the rones
Past the turns of our curtain roads are good times I remember
Here I stand now and are waiting for you again
On this endless journey alone
By the city and over the countryside, I know appreciate
Past the corridors of memory
I see all the lines of my compass pointing to you
By the winters of life I walk
Through the cold and the rain
After all the winds that turned around us
Do I know you’re still at me behind
By the winters of life I walk
Through the cold and the rain
Past the turns of our winding roads are good times I remember
Here I stand now and are waiting for you again
You’re the angel appearing in front of me
My bread and wine
You’re the waterfall in my desert
By the winters of life I walk
Through the cold and the rain
After all the winds that turned around us
I know you still stand by me behind
By the winters of life I walk
Through the cold and the rain
Past the turns of our winding roads are good times I remember
Here I stand now and are waiting for you again
Find more lyrics at https://dcslyrics.com
Theuns jordaan Lyrics – Deur Die Winters
Please support our site by sharing it.
And please follow our site to get the latest lyrics for all your favourite songs.
Please support the artist and us by purchasing your favourite music thru our Amazon Music and Apple Music links 🙂


Disclosure: As an Amazon Associate and an Apple Partner, we earn from qualifying purchases
From the album:
Roeper
Release Year: 2019