![Karlien van Jaarsveld Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou](https://dcslyrics.com/wp-content/uploads/karlien-van-jaarsvel-jakkals-trou-met-wolf-se-vrou.jpg)
Karlien van Jaarsveld – Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou Lyrics
Artist: Karlien van Jaarsveld
Song: Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
Wat het sy wat ek nie het
En hoe het sy jou hart gewen
Ek wens ek kon dit als verstaan
Want hoe neem ‘n mens afskeid
As jy nie wil gaan
Maar ek het jou steeds nodig
Het jy nie dalk vir my
Vir wat het jy gaan weg vlug
Toe jy iemand anders kry
Jakkals trou met wolf se vrou
En jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vas hou
Maar jakkals trou met wolf se vrou
Ek weet sy’s nie vir jou bedoel
Hoe kon jy vir haar dit voel
Ek praat jou taal ek volg jou spoor
En al skreeu ek my hart uit
Sal jy my nie hoor
Maar ek het jou steeds nodig
Het jy nie dalk vir my
Vir wat het jy gaan weg vlug
Toe jy iemand anders kry
Jakkals trou met wolf se vrou
En jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vas hou
Maar jakkals trou nie
Met my meer nie
Kyk hier kom die reën
Voel jy niks meer vir my nie
Jakkals trou met wolf se vrou
En jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou
Ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vas hou
Maar jakkals trou met wolf se vrou
En jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou
Ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vas hou
Maar jakkals trou met wolf se vrou
Find more lyrics at https://dcslyrics.com
![DCSLyrics.com Amazon Music](https://dcslyrics.com/wp-content/uploads/Amazon-Music.png)
![DCSLyrics.com Apple Music](https://dcslyrics.com/wp-content/uploads/Apple-Music.png)
Disclosure: As an Amazon Associate and an Apple Partner, we earn from qualifying purchases
Tempo – Qué Es Lo Que Quiere
youaresobad – 601
Karlien van Jaarsveld Lyrics – Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
Please support our site by sharing it.
And please follow our site to get the latest lyrics for all your favourite songs.
Release Year: 2011