Juanita du Plessis – Ek Laat Jou Gaan

Juanita du Plessis Ek Laat Jou Gaan

Juanita du Plessis – Ek Laat Jou Gaan Lyrics

Artist: Juanita du Plessis
Song: Ek Laat Jou Gaan

‘n Hart wat breek
‘n Traan wat rol
Dis die seerste seer wat niemand sal verstaan nie
Ek weet dis tyd

My gemoed is vol
Ek wil nie hê jy moet sien hoe ek huil nie
Met elke hartklop skree my siel hier binne my
Ek wil so graag hê jy moet langer bly

Maar ek laat jou los
Ek laat jou gaan
Al die spore na die reënboog dit roep jou naam
Jou drome wag

Gaan haal dit nou
Ek sal hier wees as jy omkyk om jou hoog te hou
Hierdie keer kan ek nie saam gaan nie my lief
Ek laat jou gaan

Ek laat jou gaan
Ek’s lief vir jou
Moet dit nooit vergeet
Hier sal ‘n leemte wees wat niemand ooit kan vul niе

Ek kyk op na bo
En ek weet jy weet
Jy sal veilig wees waar ek jou niе kan sien nie
Hier bly ek staan, hier moet ek stop

Ek veë die trane weg sit ‘n glimlag op
Maar ek laat jou los
Ek laat jou gaan
Al die spore na die reënboog

Dit roep jou naam
Jou drome wag
Gaan haal dit nou
Ek sal hier wees as jy omkyk om jou hoog te hou

Hierdie keer kan ek nie saam gaan nie my lief
Want ek laat jou los
Ek laat jou gaan
Al die spore na die reënboog

Dit roep jou naam
Jou drome wag
Gaan haal dit nou
Ek sal hier wees as jy omkyk om jou hoog te hou

Hierdie keer kan ek nie saam gaan nie my lief
Ek laat jou gaan
Ek laat jou gaan
‘n Hart wat breek

‘n Traan wat rol
Ek wil nie hê jy moet sien hoe ek huil nie
Find more lyrics at https://dcslyrics.com

You can purchase their music thru
DCSLyrics.com Amazon Music    DCSLyrics.com Apple Music
Disclosure: As an Amazon Associate and an Apple Partner, we earn from qualifying purchases

Juanita du Plessis Lyrics – Ek Laat Jou Gaan

Please support our site by sharing it.
And please follow our site to get the latest lyrics for all your favourite songs.

Release Year: 2015