
Juanita du Plessis – Aanhou Om Aan Te Hou Lyrics
Artist: Juanita du Plessis
Song: Aanhou Om Aan Te Hou
Ek sal net aanhou om aan te hou
Nooit op hou aan my drome bou
Daar‘s ‘n doel vir my lewe
Ek is hier vir ‘n rede
Ek‘s gebore om iemand te wees
Die somer seën my
Die winter leer my
Deur die bitter en die soet word ek sterker
Al kan ek soms nie verstaan nie
Waarheen my paaie gaan nie
Sal ek nooit gaan lê
Ek sal net aanhou om aan te hou
Nooit op hou aan my drome bou
Wil lewe, lewe vir elke oomblik
Tot aan die einde
Hou my spore vorentoe
Hou my oë net boöntoe
Swewe, swewe hoog daar bo
En aanhou om aan te hou
Aanhou om aan te hou
Soms gee ek ‘n tree terug
Maar ek bly net geduldig
Want ek weet my krag lê in stilwees
As die tyd weer reg is
En my kragte genoeg is
Sal daar niks wees wat my hart se rigting keer
Al kan ek soms nie verstaan nie
Waarheen my paaie gaan nie
Sal ek nooit gaan lê
Ek sal net aanhou om aan te hou
Nooit ophou aan my drome bou
Lewe, lewe vir elke oomblik
Tot aan die einde
Hou my spore vorentoe
Hou my oë net boöntoe
Swewe, swewe hoog daar bo
En aanhou om aan te hou
Vorentoe
Aanhou om aan te hou
Oooh hooo hooo hooo hooo
Ek sal net aanhou om aan te hou
Nooit op hou aan my drome bou
Lewe, lewe vir elke oomblik
Tot aan die einde
Hou my spore vorentoe
Hou my oë net boöntoe
Swewe, swewe hoog daar bo
En aanhou om aan te hou
Vorentoe
Aanhou om aan te hou
Aanhou om aan te hou
Find more lyrics at https://dcslyrics.com


Disclosure: As an Amazon Associate and an Apple Partner, we earn from qualifying purchases
Juanita du Plessis – Hoe Kan Ek Stilbly
Juanita du Plessis – Carry Me Home
Juanita du Plessis Lyrics – Aanhou Om Aan Te Hou
Please support our site by sharing it.
And please follow our site to get the latest lyrics for all your favourite songs.
Release Year: 2015