
Juanita du Plessis – Wit Vlag Lyrics
Artist: Juanita du Plessis
Song: Wit Vlag
Hou, hou, hou my hande in die lug, lug
Doen wat jy wil doen want ek wil
Ek wil nie meer met jou baklei nie
Hou, hou, hou my hande in die lug, lug
Sê wat jy wil sê want ek wil
Ek wil nie meer met jou stry nie
Sien jy my wit vlaggie
Wees lief vir my, net lief vir my want
Jy sal my nooit verstaan nie
Ek weet daar’s dinge van my wat
Wat jy nie kan verdra nie
Hoe vervelig sou dit wees as
As almal net perfek was
Hier’s my wit vlag, ek gee oor
Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug
Doen wat jy wil doen want ek wil
Ek wil nie meer met jou baklei nie
Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug
Sê wat jy wil sê want ek wil
Ek wil nie meer met jou stry nie
Sien jy my wit vlaggie
Sien jy my wit vlaggie (Wit vlag, wit vlag)
Sien jy my wit vlaggie (Wit vlag, wit vlag)
Ou kwaaitjie, lekker kwaaitjie kom
Kom wys ‘n bietjie tande
Jy weet jou glimlag maak my
Soos klei in jou hande
Stop nou, kom ons stop nou dan
Dan kan ek jou bietjie vashou
Hier’s my wit vlag ek gee oor
Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug
Doen wat jy wil doen want ek wil
Ek wil nie meer met jou baklei nie
Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug
Sê wat jy wil sê want ek wil
Ek wil nie meer met jou stry nie
Sien jy my wit vlaggie
Wees lief vir my (Lief vir my)
Jy sal my nooit verstaan nie
Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug
Doen wat jy wil doen want ek wil
Ek wil nie meer met jou baklei nie
Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug
Sê wat jy wil sê want ek wil
Ek wil nie meer met jou stry nie
Sien jy my wit vlaggie
Sien jy my wit vlaggie (Wit vlag)
Sien jy my wit vlag
Sien jy my wit vlaggie (Wit vlag)
Hier’s my wit vlaggie
Sien jy my wit vlaggie (Wit vlag)
Sien jy my wit vlaggie
Find more lyrics at https://dcslyrics.com


Disclosure: As an Amazon Associate and an Apple Partner, we earn from qualifying purchases
Juanita du Plessis – Ons Koning Kom
Juanita du Plessis – Mengelmoeskardoes
Juanita du Plessis Lyrics – Wit Vlag
Please support our site by sharing it.
And please follow our site to get the latest lyrics for all your favourite songs.
Release Year: 2010